|
Na biddende oorweging het ons besluit om onsself in die geloof te verbind tot ‘n maandelikse dankoffer.
Ons verstaan dat hierdie belofte:
Ons wil graag die belofte maak uit dankbaarheid teenoor die Here en in
gehoorsaamheid aan Sy leiding. Ons hou vas aan die belofte van Sy Woord: “... God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk sodat julle in
alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk ...” 2 Korintiërs 9:8
|
|
